Lions in the Moonlight
by
Book Details
Language :
English
Publication Date :
28/04/2009
Format :
Softcover
Dimensions :
8.5x8.5
Page Count :
30
ISBN :
9781441524454
About the Book
About the Author
Wanda Gallimore is in die staat van PA VSA welbekend as motiveringspreker, organisasie-leier en werkwinkel-lektrise vir kerke en ander instansies. Sy het verskeie Bybelse blyspele geskryf en dit as produksiebestuurder op die planke gebring het, terwyl “Leeus in die Maanlig” haar eerste gepubliseerde werk is. Sy en haar man het Suid-Afrika reeds tweemaal besoek sowel as verskeie ander lande deur sending-uitreike en familie-vakansies. Hulle geniet dit terdeë om nuwe stories aan te hoor. Sy het diens gedoen in die verpleegkunde vir meer as 40 jaar en woon tans in Gettysberg PA met haar man. Hulle het twee wonderlike volwasse kinders en drie besonderse kleinkinders.