VOEDSEL VIR DIE SIEL

Gedigte met die doel om te inspireer

by Rozanne van Zyl


Formats

Softcover
$9.99
E-Book
$16.95
Softcover
$9.99

Book Details

Language : Other
Publication Date : 28/08/2010

Format : Softcover
Dimensions : 6x9
Page Count : 53
ISBN : 9781453530702
Format : E-Book
Dimensions : 6x9
Page Count : 53
ISBN : 9781453565551

About the Book

Hierdie is my eerste digbundel, ek is baie gelukkig om op ‘n twintig jarige ouderdom my eerste boek te hê. ‘n Droom is ‘n onmoontlike gedagte, jy besluit of jy daardie gedagte in ‘n werklikheid wil laat verander. Dit is wat ek gedoen het, woorde is my passie, vanaf skooldae. Ek het altyd uitgeblink in Afrikaans, maar nooit het die gedagte by my op gekom dat ek soveel van skryf hou nie. Eers nadat ek uit die skool is, het ek my passie ontdek. Reën drup vanuit die wolke op die aarde . Ons mense hieronder verstaan nie die waarde. Engele daarbo in die hemel huil: “Ons aarde hieronder is vuil!” - Reën, trane van ‘n Engel This is my first book that I have published in poetry, I am very lucky to have my dream become real. I am only twenty years old and already the doors of success are opening, just a little bit, but I can see the light.


About the Author

Die stem van Eensaamheid lê verskuil in die skadu’s – hy beweeg geruisloos in die donker strate soos ‘n skim in die nag. Met ‘n swart kleed sal hy jou flous, agter jou rug sal hy vir jou lag. Die stem van Eensaamheid lê verskuil in die skadu’s – skadu’s vol pyn en smart. - Stem van Eensaamheid Ek hoop daarin om elke leser se hart persoonlik aan te raak met my woorde en hul liefde vir gedigte te kweek. Ek hoop om elkeen bewus te maak van die emosie wat gekoppel is aan gedigte, sonder emosie het gedigte nie bestaan nie en sonder gedigte het emosie nie ‘n stem gehad nie. Net so werk dit met ons – ons emosies het gedigte nodig om die ware uiting daaraan te gee.