‘N GESKENK VAN LIEFDE
UIT DIE HART VAN ‘N MOEDER
by
Book Details
Language :
English
Publication Date :
05/01/2011
Format :
Softcover
Dimensions :
6x9
Page Count :
120
ISBN :
9781456813581
About the Book
Die boek dra ek op aan al my geliefdes Hierdie is vir my meer as net ‘n boek wat mense kan lees en geniet Dit gaan oor ‘n lewens patroon my lewens patroon En ek hoop dat elkeen wat die boek lees inspirasie hieruit sal ontvang Vir almal wat hulle in die waarheid verheug Vir die wat hartseer eensaam of alleen is Vir die wat elke dag lewe in vrees