Tyd saam met God

by Marinda Koekemoer


Formats

Softcover
£13.99
Softcover
£13.99

Book Details

Language : Multiple languages
Publication Date : 30/04/2011

Format : Softcover
Dimensions : 6x9
Page Count : 167
ISBN : 9781462860524

About the Book

“Tyd saam met God” is ‘n boek met 70 dagstukkies. Ek wil in die lig van die Kruis die wonderlike waarheid van die Woord deel. Ek wil saam met die leser tyd spandeer om hierdie Goeie Nuus opnuut te ontdek, om die hart van die evangelie boodskap oop te breek en die beloftes van God vir elke mens te verstaan: om te weet dat ons weet Hy het ons lief net soos ons is, om te weet Hy het vir ons die duurste prys ooit betaal en ons behoort nou aan die Koning van die konings.


About the Author

Marinda Fouché is gebore en het grootgeword in Leeudoringstad. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad. Sy is al 29 jaar lank gelukkig getroud met Ockie Koekemoer en hulle het twee lieflike volwasse kinders, Elana en Hannes. Haar liefde vir lees kry sy kleintyd al by haar Pa, Koos. Sy werk voltyds as ‘n administratiewe beampte en skryf in haar vrye tyd. Sy het eers begin skryf in ‘n tyd wat sy ‘n ernstige geloofskrisis beleef het. God het haar en haar gesin deur hierdie tyd gedra en dis haar begeerte om die boodskap van God se liefde en genade met almal te deel.