anderkantveld

by Francois Venter

Formats

Softcover
$25.95
E-Book
$17.95
Softcover
$25.95

Book Details

Language : English
Publication Date : 24/11/2010

Format : Softcover
Dimensions : 6x9
Page Count : 95
ISBN : 9781456819972
Format : E-Book
Dimensions : 6x9
Page Count : 95
ISBN : 9781456819989

About the Book

Francois Venter het aan die Universiteit van Stellenbosch in bedryfsliekunde en krygskunde gestudeer. Daarna het hy ondermeer opleiding aangebied gedurende die post-1994 transformasieprogram en ‘n nistydskrif, Salut, bestuur. Nadat hy die weermag verlaat het, het hy ‘n aantal jare in die bankwese deurgebring. Tans is hy deel van ‘n klein span konsultante wat spesialiseer in veranderingsbestuur en leertegnologie. In 1998 is van sy verse in Stroom-op/Up the Creek opgeneem. Hy het ook gedigte in Engels gepubliseer onder andere met Noble House in Colours of the Heart, 2004.

About the Author