Draaipunt
'N WARE VERHAAL VAN LIEFDE OORVLOEDIG
by
Book Details
Language :
Other
Publication Date :
5/3/2012
Format :
Softcover
Dimensions :
6x9
Page Count :
193
ISBN :
9781469126791
Format :
E-Book
Dimensions :
6x9
Page Count :
193
ISBN :
9781469126807
About the Book
Rom.10:13. - Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Om dissipel van Jesus te wees moet ons sterf, ons kruis opneem en agter Jesus aangaan. Volgens Heb.12 word ons gereken egte kinders van God te wees. God toets ons harte, nederigheid, vriendelikheid en al die vrugte van die Gees, sal ons deel word as ons in die Lig bly. Lees Rom 12: 9-21. Oorwin die kwaad. Die is 'n saak tussen jou en die Here. Dit gaan nie daarom om mense te plesier nie, maar om God te behaag. By skuldbelydenis ervaar jy die liefdevolle troos van die Vader. Dit is so maklik om kwaad met kwaad te vergeld, maar die Heilige Gees sê aan ons wat die Vader van ons verwag: God se tyd is die regte tyd.
Die manuskrip is:
*‘n belofte gestand gedoen, *die waarheid kom tot die lig, *die ware verhaal kan mense help in nood ongeag wat hul omstandighede is, *die ontdekkings is ongelooflik en U sal dit wil deel met ander.