GESKENKE VIR SALOMIE

by Ruth Love


Formats

Softcover
$15.98
E-Book
$4.99
Softcover
$15.98

Book Details

Language : Afrikaans
Publication Date : 10/7/2011

Format : Softcover
Dimensions : 6x9
Page Count : 105
ISBN : 9781465354259
Format : E-Book
Dimensions : 6x9
Page Count : 105
ISBN : 9781465354242

About the Book

Die verhaal speel af in Pompei, 79 n.C. Dieselfde jaar waarin die dorp deur die vulkaan Vesuvius oorval en begrawe is. Salomie voel vasgekeer deur haar huislike omstandighede en met behulp van haar vriendin, Ciska, ontdek sy die geskenke van God. Deur verskeie terugslae leer sy die waarde van elke geskenk ken, en bou sy ‘n persoonlike verhouding met Jesus, haar Verlosser, en Heilige Gees, haar Helper. Salomie, wat vrede beteken, is simbolies van die bruid van Jesus. Kyk uit na die volgende boek in die reeks, Salomie ontdek Vader.


About the Author

Ruth se hartsbegeerte is om mense met God te versoen. In haar skrywery poog sy om die leser te betrek om deel te word van ‘n persoonlike verhouding met Jesus, Heilige Gees en Vader. Sy is sedert 1999 betrokke by die bediening van vrouens van verskillende kulture, onder andere by Eksderde Kampe en Heroic Conferences. Sy het ook met die aanloop van die boek haar familie en kinders bo ‘n loopbaan gestel . Sodoende het sy die Here se genade intens beleef om dit deel te kan maak van haar leefwyse. Besoek gerus ook haar blog christiancarbs.com.